Chem-Dry Bloemfontein
Bloemfontein Carpet Cleaning Client Feedback

Your Number One Choice in Carpet, Upholstery & Tile Cleaning in the Fleurdal, Park West And Greater Wilgehof Areas!

Client Feedback

Anneke, jul diens was puik ons is jul lojaalste kliënte – R Botha


“10 out of 10” for service. – Mrs Monnye 


Naand John. Ek wil jou net bedank vir die goeie diens vanoggend. Stiptelik en deeglik. Sal jou weer aanbeveel. Baie dankie. Groete Barend. – Barend L


My matte was silwerskoon en baie mooi dankie. – Linki JMy matte was silwerskoon en baie mooi dankie. – Linki J


Mrs BlignautEk gebruik julle al baie lank en die Drywer en personeel se diens altyd puik. Goed gemanierd en  Glo julle kan trots wees om sulke vriendelike behulpsame mense in julle diens te hè. Glo enige ander plek sal toustaan om hulle in hulle diens te hè. – Seëngroete Veronica B


Hi Anneke,
Weereens baie dankie vir jul diens vandag!  Jul is voorwaar voortreflik! Sal jy asseblief, kan kwoteer op jul reeks produkte: Stain and Spot remover
Lemon Grove carpet deodorizer – Groete  Wanda


Hi,
Thank you. We very happy with the cleaning – carpets came out beautifully! You were the only carpet cleaning company that responded to our online query. Enquired at five others and still no response from them. Thank you for your great service. – Regards, Sonette